Die jaar staan al na 'n einde toe en ons Gr 10 jaar ook .Volgende jaar is 'n jaar vol opwinding en shows en ................... moenie van plesier en al die jamming vergeet nie .Ons is jammer om te sĂȘ dat ons in die eksamen tyd 2 van ons vriende moes verloor jaun kruger wat sy eie lewe moes neem en lee-roy wat dood gebrand het by 'n vriend se huis .die lewe is kosbaar ons moet dit nie weggooi nie en onthou die lewe is kort geniet dit ten volle.Ons gebede is saam met hulle famielies.
Geniet wat van die jaar oor is
Groete
Ernest Bean
(Band Manager)
Sunday, November 18, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment